Aleksei Leonof

Aleksei Leonof
Alexey Leonof in April 1974
Gebore
Alexei Arkhipowitsj Leonof

(1934-05-30)30 Mei 1934
Sterf11 Oktober 2019 (op 85)
NasionaliteitVlag van Sowjetunie Sowjetunie
Vlag van Rusland Rusland
Beroepruimtevaarder
Bekend vireerste mens wat 'n ruimtewandeling uitgevoer het
Ouer(s)Arkhip (vader)
Handtekening
Warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "ander" (this message is shown only in preview).
Warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "breedte" (this message is shown only in preview).

Alexei Arkhipowitsj Leonof (Russies: Алексе́й Архи́пович Лео́нов, [ɐlʲɪˈksʲej ɐˈrxʲipəvʲɪtɕ lʲɪˈonəf]) (30 Mei 193411 Oktober 2019) was 'n voormalige Russiese ruimtevaarder en afgetrede generaal-majoor in die Russiese Lugmag. Leonof was die eerste mens in die geskiedenis wat 'n ruimtewandeling uitgevoer het. Die wandeling het op 18 Maart 1965 plaasgevind, toe hy die Voskhod 2-ruimtekapsule vir 12 minute verlaat het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search